Privaatheidsbeleid
Jou rak woon in hierdie blaaier. Ons sien dit nie. Soektogte gaan na Open Library en kan as katalogusdata gebuffer word β nie jou boeke nie.
Die kontakvorm stuur jou naam, e-pos, onderwerp en boodskap aan Francois sodat hy kan antwoord. Dit word nie in die app se databasis gestoor nie. Wanneer daar rekeninge is, het aanmelding βn e-pos nodig; Paystack hou die kaart. Geen advertensies nie. Vra ons via dieselfde vorm om enigiets wat ons hou, te skrap.